Angel Tompkins

Angel Tompkins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Angel Stromberg
Geboorte 20 Desember 1942 (1942-12-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Angel Tompkins (gebore 20 Desember 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Love My Wife (1970), The Teacher (1974), en Murphy's Law (1986), en in die televisiereeks Simon & Simon (1981).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search